Tuesday, 13 October 2009

Vrede Fest by Klein Libertas Teater


Mense moenie vergeet van Vrede Fest die naweek in Stellies nie. R60 'n ticket by die deur...RSVP hier. Fokof, aKing, Foto Na Dans, D7 en Die Vuil Rokkies. Dis vir 'n goeie doel...kanker is 'n duur siekte om te fight!!

No comments:

Post a Comment