Ek weet nie wanneer dit in die flieks gaan wees nie, kyk maar uit vir die onwettige downloads :-x
Wednesday, 06 January 2010
Youth In Revolt
Nick Twisp (Michael Cera van Arrested Development en Superbad) is 'n 14 jarige laaitie wat in 'n karavaan bly saam met sy ma. Hy hou van die nuwe meisie in die trailerpark, maar kom agter dat jy moet badass wees om so 'n chick te land, so hy maak 'n alter-ego op in sy kop en noem hom Francois...
Subscribe to:
Posts (Atom)