Tuesday, 22 December 2009

Camp Freddy feat. Corey Taylor

Camp Freddy is 'n band wat bestaan uit Dave Navarro, Billy Morrison, Matt Sorum, Donovan Leitch en Chris Chaney. Corey Taylor van Slipknot het onlangs 'n paar 90's covers saam met die band gedoen...

Hulle het voorheen ook 'n tribute aan Ozzy Osbourne gedoen...

Monday, 21 December 2009

Noisy Radicals

Die afgelope naweek het die Noisy Radicals in Kaapstad kom kuier, die partytjie self was ver weg in die Weskus op Vlakvarkgat. Die musiek was hard en mal en awesome!!





Lord Of The Rings Status Updates








Friday, 18 December 2009

Dronkste bra ooit

Ek lag myself fucked up elke keer vir die video...


Friday, 11 December 2009

Wrestlerish - Bad News

Wrestlerish van Pretoria is my band van die dag, hulle het sopas Rhythm Records gejoin.Ek dink Werner Olckers het baie goeie vocals. Laat dink my bietjie aan Patrick Stump van Fall Out Boy. Lees meer.


Lindsay Lohan is darem maar 'n slet

Monday, 07 December 2009

Vortex 4-6 Desember 2009

Kyk die video om te sien wat julle gemis het die afgelope naweek...wie wil The Killers gaan kyk as jy by dié party kan wees? Dankie aan Aviv vir die video...

Van Coke Kartel - Voor ons stof word

Hier is Van Coke Kartel se nuwe musiek video, dit lyk baie nice en alles, maar fok dit raak 'n bietjie boring...anyway dis van hulle nuwe album wat hulle volgende jaar vrystel - Skop, Skiet en Donner...

Saturday, 05 December 2009

Die FIFA 2010 Wêreld Beker Eerste Rondte




GROEP A
Suid-Afrika vs Mexico
Uruguay vs Frankryk (GROENPUNT STADION)


GROEP B
Argentinië vs Nigerië
Suid-Korea vs Griekeland


GROEP C
Engeland vs Verenigde State van Amerika
Algerië vs Slowenië


GROEP D
Duitsland vs Australië
Serbië vs Ghana


GROEP E
Nederland vs Denemarke
Japan vs Kameroen


GROEP F
Italië vs Paraguay (GROENPUNT STADION)
Nieu-Seeland vs Slowakië


GROEP G
Brazilië vs Noord Korea
Ivoorkus vs Portugal


GROEP H
Spanje vs Switserland
Honduras vs Chile





Friday, 04 December 2009

Jack Parow - Cooler as Ekke Video (lekker kommin Bellville)

Kry jou FIFA 2010 sokkerbal vanaand by Totalsports





Vanaand, Vrydag 4 Desember om 19:45 kan jy die offisiële 2010 FIFA Wêreld Beker sokkerbal by die volgende Totalsports winkels koop:

V&A Waterfront
Canal Walk
Sandton
Menlyn
Eastgate
Gateway
OR Tambo