Tuesday, 09 March 2010

Sunday, 28 February 2010

Wednesday, 24 February 2010

Tuesday, 23 February 2010

Tuesday, 16 February 2010

Wednesday, 06 January 2010

Youth In Revolt

Nick Twisp (Michael Cera van Arrested Development en Superbad) is 'n 14 jarige laaitie wat in 'n karavaan bly saam met sy ma. Hy hou van die nuwe meisie in die trailerpark, maar kom agter dat jy moet badass wees om so 'n chick te land, so hy maak 'n alter-ego op in sy kop en noem hom Francois...
Ek weet nie wanneer dit in die flieks gaan wees nie, kyk maar uit vir die onwettige downloads :-x