Monday, 30 November 2009

FIFA WC 2010 DRAW - DIE VRYDAG

Vrydagaand om 19:00 is die trekking om te bepaal watter lande in die verskillende groepe ingedeel gaan word. Dit word by die CTICC gehou en die bokant van Langstraat gaan afgesper word vir 'n moerse partytjie en 'n "live" uitsending. Jy kan dit ook op SABC 1 kyk vanaf 18:30.
Die stage waarvan hulle gaan uitsaai:



Waterfront:


Via The Backroads - local doccie oor extreme sport

Hey ek love skateboarding en Vrydag kan jy 'n doccie sien oor tien ouens wat skate en freestyle BMX regoor SA, Mozambique en Swaziland. Sien dit by Word Of Art in Woodstock (66 Albert Road) vanaf 20:00.

USC Kadette speel Fall Out Boy....nice!!

Sunday, 22 November 2009

Kewl Gadget!! - Sony Ericsson Xperia X10





Die foon sal seker eers middel volgende jaar hier in SA wees, maar dis die wag werd.
Dit het 'n Android operating system wat beteken jy kan gebruik maak van eindelose Open Source applications, veral die baie populêre Augmented Reality. So die foon is bedoel vir die internet, dit het HSDPA 10.2 vir 'n vinnige konneksie, hoë resolusie skerm, 8 Gb memory stick en 8 megapixel kamera. Wat meer wil jy hê???


Friday, 20 November 2009

Thursday, 19 November 2009

Verveeld??? Hier is entertaining links vir jou

http://www.fat-pie.com/salad.htm creepy as hell!!

http://www.newgrounds.com/ 
eindelose animations, insluitende hentai en net sommige fucked up shit

http://www.party-tencho.com/koi2/  
fokken stupid - try haar oog uitgooi

http://www.pornstarorpotato.com/ 
wel kyk maar net vir jouself

http://www.27bslash6.com/
David Thorne vat mense daagliks vir 'n |>03S

http://www.themostamazingwebsiteontheinternet.com/

http://dsc.discovery.com/convergence/2057/2057.html - sci-fi shit

http://konamicodesites.com/
Het julle status updates gesien van die "Facebook" trick??? druk op, op, af, af, links, regs, links, regs, B, A, Enter, left click en scroll dan op en af.

Dit is die Konami code, geeks sal jou meer kan vertel...dit werk op baie websites


CHTHONIC - gut slashing metal

Ek love sekere metal, maar veral die band van Taiwan...check hulle uit






http://www.myspace.com/chthonictw