Sunday, 22 November 2009

Kewl Gadget!! - Sony Ericsson Xperia X10





Die foon sal seker eers middel volgende jaar hier in SA wees, maar dis die wag werd.
Dit het 'n Android operating system wat beteken jy kan gebruik maak van eindelose Open Source applications, veral die baie populêre Augmented Reality. So die foon is bedoel vir die internet, dit het HSDPA 10.2 vir 'n vinnige konneksie, hoë resolusie skerm, 8 Gb memory stick en 8 megapixel kamera. Wat meer wil jy hê???


No comments:

Post a Comment