Monday, 19 October 2009

The Parlotones by die Grand Arena - 13 November




So The Parlotones sluit hul world tour af in SA en is by die Grand Arena (Grand West Casino) Vrydagaand die 13de. Ek laaiks hulle nie so baie nie, maar my meisie doen so ek gaan (not whipped!). Kry jou kaartjies by Computicket.

Die volgende dag is daar altyd Groovy Troopers buite Stellenbosch, lekker klipharde Psy Trance...

No comments:

Post a Comment