Monday, 12 October 2009

Ek gaan maar in my baarmoedertaal blog

Ek dink nou net (seker omdat dit laat in die aand is) dat dit kak boring is om in Engels te blog. Afrikaans is baie meer entertaining. Ek gaan nou my blog public maak, want ek het nou genoeg rondgefok met die blogger ding. Die ou boring artikels kan maar in Engels wees.


No comments:

Post a Comment