Monday, 12 October 2009

Rocking The Daisies


Nadat ek en my bra Vrydagaand in Darling verdwaal het (te danke aan Google Maps) het ons uiteindelik by Rocking the Daisies opgeëindig. Dit was 'n lekker party al was die bands 'n bietjie kak (ek laaik Prime Circle fokkol). Die Electro stage het gekook te danke aan Haezer en Markus Wormstorm ens.. Arnold's het my maag vol gehou en Zamalek my blaas. Ek dink nie ek gaan dit volgende jaar weer doen nie, die kaartjies is 'n rip-off!!






<<<< aKing het ge-rock



No comments:

Post a Comment